Bekostigbare Jeffreysbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Jeffreysbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Jeffreysbaai.
– Jeffreysbaai Selfsorg Akkommodasie –

Jacaranda

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 480 per unit
  • Kapasiteit: 5
-
Jacaranda is 'n vakansiewoonstel met 2 slaapkamers en selfsorg-geriewe op die grondverdieping in 'n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai. Daar is 'n motorafdak beskikbaar vir hierdie eenheid. Die woonstel is gemeubileerd en daar is slaapplek vir tot 5 gaste.
Madiolyn

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 65
-
As daar een ding is waarna almal uitsien, is dit ons jaarlikse vakansie na 'n lang jaar se harde werk, en as dit by die kus kan wees, is dit nog beter. By Madiolyn glo ons dat luuksheid nie noodwendig Sien Meer
Stone Olive Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 14
-
Stone Olive Guesthouse bied luukse akkommodasie in 'n Franse Medditereense styl. Ons en suite-kamers het privaat ingange vir jou privaatheid. Ons is sowat 900 m van die see af. Ons het verskillende kamertipes.
Die B&B Selfsorg Jeffreysbaai

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 600 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Die B&B Selfsorg is in 'n stil, gegoede voorstad van Jeffreysbaai geleë. Die dorp is net langs die N2, sowat 75 km suidwes van Port Elizabeth. Dit is bekend vir sy strande, branderplankry-geleenthede en seekos.
FunkyTown

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 650 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Hierdie ou kliphuis is onlangs opgeknap en omskep om unieke en suite-akkommodasie in Jeffreysbaai te bied. FunkyTown is 'n eklektiese versameling van ontwerp, kleur en kuns. FunkyTown het 7 goed ingerigte, individueel versierde, kontemporêre kamers
The Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 300 per person
  • Kapasiteit: 7
-
The Cottage is geleë in Jeffreysbaai, Suid-Afrika se branderry-hoofstad. Dié ruim, luukse eenheid is goed ingerig en staan in 'n veilige kompleks, net 600 m van die strand af. Dit is 'n rustige, privaat omgewing oorkant die gholf- en rolbalbaan.
Jeffreys Bay Beach House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 300 per person
  • Kapasiteit: 10
-
As jy die perfekte akkommodasie in Jeffreysbaai soek, het jy net die regte plek gekry! Jeffrey's Bay Beach House is 'n B&B-instansie wat reg op die strand geleë is in een van die pragtigste dorpies in die wêreld.
Bay Cove Inn

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 300 per person
  • Kapasiteit: 23
-
Welkom aan boord ons "skip", die Bay Cove Inn. Ons is vasgemeer in Jeffreysbaai wat terloops ook die beginpunt is van die pragtige Tuinroete. Ons is in die hoofstraat van Jeffreys, genaamd Da Gama-straat, net 150 m vanaf Albatros-strand. Ons Sien Meer
Seester Strandhuis

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 600 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Seester Strandhuis is in Jeffreysbaai, net 75 km suidwes van Port Elizabeth, geleë. Jeffreysbaai is een van die 5 bekendste branderry-plekke in die wêreld. Seester Strandhuis is perfek vir paartjies, groepe en toeriste wat op soek is na pret, plesier Sien Meer
C-Front Units

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 525 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
C-Front Units is slegs 100 m vanaf die strand in Kabeljous in Jeffreysbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte woonstelle op dieselfde perseel as 'n privaat woning. Die woonstelle het 'n lieflike uitsig oor die tuin en die Sien Meer
17 on Periwinkle

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 275 per person
  • Kapasiteit: 10
-
17 on Periwinkle bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle in Jeffreysbaai wat aan 'n hoofhuis grens. Die eenhede het slaapplek vir tot 4 mense elk. Kom geniet 'n vakansie in Jeffreysbaai teen 'n sakpasprys.
Home Away From Home

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1250 per unit
  • Kapasiteit: 5
-
Home Away From Home is 'n selfsorg-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai, naby Victory Christian Church en Fountains Winkelsentrum. Dié eenheid is op die eienaars se perseel en is ideaal vir paartjies, enkelinge, sakereisigers en gesinne met klein kinders.
Surfpoint 9

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 850 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai, 200 m van die strand af. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer.
Jeffreys Modern Self-catering

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 900 per unit
  • Kapasiteit: 5
-
Jeffreys Modern Self-catering is 'n moderne selfsorghuis wat ideaal geleë is in die veilige Villa Arte-kompleks in Jeffreysbaai. Dit is net 'n kort entjie se stap van die strand af. Die huis bied gemaklike slaapplek vir tot 5 gaste en Sien Meer
Sea Echo Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 480 per unit
  • Kapasiteit: 14
-
Sea Echo Accommodation bied gerieflike verblyf in Wavecrest, 'n woonbuurt in Jeffreysbaai. Dit is naby die strande, Jeffreysbaai se gholfklub en die Fountains Mall geleë. Ons het 2 dubbelkamers met en suite-badkamers en 1 dubbelkamer met 'n balkon wat na Sien Meer

jeffreysbaai akkommodasie woonstelle | jeffreysbaai akkommodasie formosa | jeffreysbaai bos akkommodasie | jeffreysbaai plaas akkommodasie | jeffreysbaai akkommodasie troeteldier vriendelik | jeffreysbaai akkommodasie strand | jeffreysbaai kind vriendelike verblyf | jeffreysbaai akkommodasie goose valley | jeffreysbaai gay akkommodasie | akkommodasie jeffreysbaai gastehuise | jeffreysbaai wildreservaat akkommodasie | gumtree jeffreysbaai akkommodasie | jeffreysbaai akkommodasie huise | jeffreysbaai akkommodasie vakansiehuise | jeffreysbaai akkommodasie wittebrood | jeffreysbaai akkommodasie private huis | jeffreysbaai gastehuis akkommodasie | jeffreysbaai akkommodasie protea hotel | jeffreysbaai akkommodasie baken eiland hotel | plettenberg bay island akkommodasie | akkommodasie in jeffreysbaai | akkommodasie in jeffreysbaai selfsorg eenhede | akkommodasie in jeffreysbaai suid-afrika | akkommodasie in jeffreysbaai selfsorg eenhede goedkoop | akkommodasie in jeffreysbaai vir studente | akkommodasie in jeffreysbaai bed en ontbyt | akkommodasie in plettenberg bay western cape | akkommodasie in jeffreysbaai kampeerplekke | jeffreysbaai akkommodasie jacuzzi | jeffreysbaai akkommodasie keurbooms | kurland jeffreysbaai akkommodasie | knysna jeffreysbaai akkommodasie | akkommodasie tussen jeffreysbaai en knysna | akkommodasie keurboomstrand jeffreysbaai | jeffreysbaai akkommodasie luukse | jeffreysbaai akkommodasie lodge | jeffreysbaai strandmeer akkommodasie | jeffreysbaai luukse hotelle | jeffreysbaai luukse villa | avontuur land jeffreysbaai akkommodasie | uitkyk strand jeffreysbaai akkommodasie | jeffreysbaai laaste minuut hotel | jeffreysbaai luukse selfsorg eenhede accommodatiion