Bekostigbare Jeffreysbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Jeffreysbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Jeffreysbaai.
– Jeffreysbaai Swembad Fasiliteite Akkommodasie –

Jaybay House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 456 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Jeffreysbaai is 'n wonderlike bestemming wat ook al jou belangstelling is. Dit is aan die begin van die skilderagtige Tuinroete en daar is 'n aantal wildplase naby, wat uitstekende wildritte 'n moet maak vir enige besoeker.
Bay Cove Inn

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 300 per person
  • Kapasiteit: 23
-
Welkom aan boord ons "skip", die Bay Cove Inn. Ons is vasgemeer in Jeffreysbaai wat terloops ook die beginpunt is van die pragtige Tuinroete. Ons is in die hoofstraat van Jeffreys, genaamd Da Gama-straat, net 150 m vanaf Albatros-strand. Ons Sien Meer
FunkyTown

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 650 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Hierdie ou kliphuis is onlangs opgeknap en omskep om unieke en suite-akkommodasie in Jeffreysbaai te bied. FunkyTown is 'n eklektiese versameling van ontwerp, kleur en kuns. FunkyTown het 7 goed ingerigte, individueel versierde, kontemporêre kamers
Stone Olive Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 14
-
Stone Olive Guesthouse bied luukse akkommodasie in 'n Franse Medditereense styl. Ons en suite-kamers het privaat ingange vir jou privaatheid. Ons is sowat 900 m van die see af. Ons het verskillende kamertipes.
Dio Dell ‘Amore

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 525 per person
  • Kapasiteit: 14
-
Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die oorvloedige elegansie van Toskane en is aan die oewer van die Kabeljousriviermond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë. Hierdie vyfster-gastehuis is 'n rustige wegbreekplekkie wat in die smaak van oordeelkundige reisigers en sakelui sal val.
17 on Periwinkle

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 275 per person
  • Kapasiteit: 10
-
17 on Periwinkle bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle in Jeffreysbaai wat aan 'n hoofhuis grens. Die eenhede het slaapplek vir tot 4 mense elk. Kom geniet 'n vakansie in Jeffreysbaai teen 'n sakpasprys.

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


swembad op versoek bed en ontbyt akkommodasie in jeffreysbaai | swembad op versoek akkommodasie jeffreysbaai | jeffreysbaai swembad op versoek b&b akkommodasie | swembad op versoek woonstelle in jeffreysbaai | swembad op versoek hotelle in jeffreysbaai | swembad op versoek hotelle jeffreysbaai | jeffreysbaai swembad op versoek huur akkommodasie | jeffreysbaai bekostigbare swembad op versoek akkommodasie | jeffreysbaai swembad op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | jeffreysbaai goedkoop swembad op versoek akkommodasie | jeffreysbaai swembad op versoek vakansie akkommodasie | jeffreysbaai swembad op versoek kort termyn akkommodasie | jeffreysbaai swembad op versoek akkommodasie