Bekostigbare Jeffreysbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Jeffreysbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Jeffreysbaai.
– Jeffreysbaai Rolstoelvriendelik Fasiliteite Akkommodasie –

Stone Olive Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Stone Olive Guesthouse bied luukse akkommodasie in 'n Franse Medditereense styl. Ons en suite-kamers het privaat ingange vir jou privaatheid. Ons is sowat 900 m van die see af. Ons het verskillende kamertipes.
@ Home#JBay

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 230 per person
  • Kapasiteit: 5
-
@ Home#JBay is 'n ruim vakansie-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Rook is verbode in die eenheid. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike basis om die gebied te verken en Sien Meer
Jacaranda

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 750 per unit
  • Kapasiteit: 5
-
Jacaranda is 'n vakansiewoonstel met 2 slaapkamers en selfsorg-geriewe op die grondverdieping in 'n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai. Daar is 'n motorafdak beskikbaar vir hierdie eenheid. Die woonstel is gemeubileerd en daar is slaapplek vir tot 5 gaste.
Dio Dell ‘Amore

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 650 per person
  • Kapasiteit: 15
-
Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die oorvloedige elegansie van Toskane en is aan die oewer van die Kabeljousriviermond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë. Hierdie vyfster-gastehuis is 'n rustige wegbreekplekkie wat in die smaak van oordeelkundige reisigers en sakelui sal val.
Leke by di C

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 175 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Leke by di C is 'n moderne selfsorghuis in Jeffreysbaai, nie ver van die strand af nie. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eethoekie en -leefarea. Die eerste gesinskamer het 'n dubbelbed, stapelbeddens en Sien Meer
Jeffreys Bay Luxury Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 356129714.16 per unit
  • Kapasiteit: 24
-
Jeffreys Bay Luxury Apartments bied gehalteverblyf in die rustige buurt, Wavecrest, naby die onderste deel van Point Beach in Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankbestemming word geken aan sy besienswaardighede, ongerepte strande vol skulpies en branders wat perfek is vir branderplankryers. Verblyf Sien Meer
Supertubes Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 620 per person
  • Kapasiteit: 32
-
The Supertubes Gastehuis is geleë reg langs die strand, met 6 individueel gestylde en suite-kamers, waarvan die meeste 'n uitsig het oor die beroemde branderryligging wat Supertubes genoem word. Luuksheid, elegansie en uitstaande diens wag vir jou by hierdie huis Sien Meer
Madiolyn

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 51
-
As daar een ding is waarna almal uitsien, is dit ons jaarlikse vakansie na 'n lang jaar se harde werk, en as dit by die kus kan wees, is dit nog beter. By Madiolyn glo ons dat luuksheid nie noodwendig Sien Meer
The Jbaynian @ 22

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1500 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
The Jbaynian @ 22 is 'n losstaande selfsorghuis met 'n pragtige see-uitsig en toegang tot die strand in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Jeffreysbaai is bekend vir sy perfekte branders, ongerepte strande en vakansie-atmosfeer regdeur die jaar. Die huis bied slaapplek Sien Meer
Jeffreys Bay Beach House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 10
-
As jy die perfekte akkommodasie in Jeffreysbaai soek, het jy net die regte plek gekry! Jeffrey's Bay Beach House is 'n B&B-instansie wat reg op die strand geleë is in een van die pragtigste dorpies in die wêreld.

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


rolstoelvriendelik op versoek bed en ontbyt akkommodasie in jeffreysbaai | rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie jeffreysbaai | jeffreysbaai rolstoelvriendelik op versoek b&b akkommodasie | rolstoelvriendelik op versoek woonstelle in jeffreysbaai | rolstoelvriendelik op versoek hotelle in jeffreysbaai | rolstoelvriendelik op versoek hotelle jeffreysbaai | jeffreysbaai rolstoelvriendelik op versoek huur akkommodasie | jeffreysbaai bekostigbare rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie | jeffreysbaai rolstoelvriendelik op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | jeffreysbaai goedkoop rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie | jeffreysbaai rolstoelvriendelik op versoek vakansie akkommodasie | jeffreysbaai rolstoelvriendelik op versoek kort termyn akkommodasie | jeffreysbaai rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie