Bekostigbare Jeffreysbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Jeffreysbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Jeffreysbaai.
– Jeffreysbaai Satelliet-TV Fasiliteite Akkommodasie –

Mandyville Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 580 per person
  • Kapasiteit: 24
-
Mandyville Hotel is langs die klein kusdorpie genaamd Jeffreysbaai geleë. Die verblyf is ingerig volgens unieke temas met balkonne en stoepe. Die pragtige uitleg van die tuin maak die buitelug-leefareas ideaal vir vermaak en ontspanning. Mandyville Hotel bied gerief en Sien Meer
@ Home#JBay

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 220 per person
  • Kapasiteit: 5
-
@ Home#JBay is 'n ruim vakansie-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Rook is verbode in die eenheid. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike basis om die gebied te verken en Sien Meer
Makisaki

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 935 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Makisaki by Albatros-strand streef daarna om aan gaste se behoeftes te voldoen. Ons gaste se privaatheid, sekuriteit en gerief is baie belangrik vir ons en dit is hoekom gaste wat al by ons tuisgegaan het ons so hoog ag. Makisaki Sien Meer
Jeffreys Bay Luxury Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 360 per person
  • Kapasiteit: 24
-
Jeffreys Bay Luxury Apartments bied gehalteverblyf in die rustige buurt, Wavecrest, naby die onderste deel van Point Beach in Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankbestemming word geken aan sy besienswaardighede, ongerepte strande vol skulpies en branders wat perfek is vir branderplankryers. Verblyf Sien Meer
La Caribe 58

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 720 per unit
  • Kapasiteit: 5
-
La Caribe 58 is 'n selfsorgwoonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dis sowat 2 km vanaf die strand en 'n paar restaurante. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede het 'n Sien Meer
Bella Vista 4

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 360 per person
  • Kapasiteit: 5
-
Bella Vista 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Jeffreysbaai. Dit is naby wêreldbekende Surfers Point en Supertubes. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en die kombuis is goed Sien Meer
C-Front Units

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 560 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
C-Front Units is slegs 100 m vanaf die strand in Kabeljous in Jeffreysbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte woonstelle op dieselfde perseel as 'n privaat woning. Die woonstelle het 'n lieflike uitsig oor die tuin en die Sien Meer
The Jbaynian @ 22

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
The Jbaynian @ 22 is 'n losstaande selfsorghuis met 'n pragtige see-uitsig en toegang tot die strand in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Jeffreysbaai is bekend vir sy perfekte branders, ongerepte strande en vakansie-atmosfeer regdeur die jaar. Die huis bied slaapplek Sien Meer
Martinique Cove

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 937.5 per unit
  • Kapasiteit: 5
-
Martinique Cove is 'n gerieflike woonstel met 'n uitsig oor die kanaal en bied slaapplek aan 5 gaste. Dié woonstel front na die water en het 2 slaapkamers en 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n Sien Meer
Jeffreys Bay Beach House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 300 per person
  • Kapasiteit: 10
-
As jy die perfekte akkommodasie in Jeffreysbaai soek, het jy net die regte plek gekry! Jeffrey's Bay Beach House is 'n B&B-instansie wat reg op die strand geleë is in een van die pragtigste dorpies in die wêreld.
38 Bushwillow

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 3900 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
38 Bushwillow is in die gewilde branderplankrydorp Jeffreysbaai geleë. Dis net 500 m van die strand af met ongelooflike see-uitsigte. Jeffreysbaai staan bekend vir sy branderplankryplekke en bied van die lekkerste branders in die wêreld. Dié dorp het ontwikkel tot Sien Meer
Remini

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 650 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Remini is 'n tuinwoonstel in 'n doodloopstraat in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die perseel grens aan die Noorsekloof Natuurreservaat met 'n ryk voëllewe. Die verblyf is ideaal vir 2 tot 3 volwassenes of vir 'n gesin bestaande uit 2 volwassenes en 1 Sien Meer
La Caribe 55

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1200 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
55 La Caribe is 'n knus selfsorgwoonstel op die Marina Martinique Landgoed in die kusdorpie Jeffreysbaai. Dié tweeslaapkamer-eenheid op die grondvloer bied slaapplek aan 4 gaste en direkte toegang tot die mensgemaakte waterkanale. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die Sien Meer
51 Bush Willow

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2000 per unit
  • Kapasiteit: 9
-
51 Bush Willow is in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë en is net 1,5 km van die naaste swemstrand en 5 km van Jeffreysbaai se hoofswemstrand af. Dit is gerieflik naby al die geriewe, die strand en verskeie besienswaardighede. Die huis Sien Meer
Supertubes Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 620 per person
  • Kapasiteit: 32
-
The Supertubes Gastehuis is geleë reg langs die strand, met 6 individueel gestylde en suite-kamers, waarvan die meeste 'n uitsig het oor die beroemde branderryligging wat Supertubes genoem word. Luuksheid, elegansie en uitstaande diens wag vir jou by hierdie huis Sien Meer
Cedarlaan 16

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 200 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Cedarlaan 16 is 600 m van die see geleë. Die huis is ten volle toegerus en gerieflik gemeubileer vir 'n ontspanne vakansie. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die huis het 'n oopplan eetkamer het 'n skuifdeur wat na die Sien Meer
Madiolyn

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 51
-
As daar een ding is waarna almal uitsien, is dit ons jaarlikse vakansie na 'n lang jaar se harde werk, en as dit by die kus kan wees, is dit nog beter. By Madiolyn glo ons dat luuksheid nie noodwendig Sien Meer
FunkyTown

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 700 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Hierdie ou kliphuis is onlangs opgeknap en omskep om unieke en suite-akkommodasie in Jeffreysbaai te bied. FunkyTown is 'n eklektiese versameling van ontwerp, kleur en kuns. FunkyTown het 7 goed ingerigte, individueel versierde, kontemporêre kamers
On the Beach

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 820 per person
  • Kapasiteit: 26
-
On The Beach bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer in Jeffreysbaai. Die gastehuis is op die strand en spog met klassieke ontwerp, elegante dekor, 'n harmonieuse atmosfeer, luisterryke uitsigte van meeste van die kamers af en 'n sitkamer, kroeg Sien Meer
Leke by di C

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 175 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Leke by di C is 'n moderne selfsorghuis in Jeffreysbaai, nie ver van die strand af nie. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eethoekie en -leefarea. Die eerste gesinskamer het 'n dubbelbed, stapelbeddens en Sien Meer
17 on Periwinkle

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 275 per person
  • Kapasiteit: 10
-
17 on Periwinkle bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle in Jeffreysbaai wat aan 'n hoofhuis grens. Die eenhede het slaapplek vir tot 4 mense elk. Kom geniet 'n vakansie in Jeffreysbaai teen 'n sakpasprys.
Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Jacuzzi

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1200 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Houtbosch Bay bied selfsorgverblyf op die strand in 'n natuurreservaat net 5 km vanaf Jeffreysbaai. Port Elizabeth Internasionale Lughawe is 75 km hiervandaan en die Addo-olifantpark met die Groot Sewe is 120 km vanaf Houtbosch Bay. Die eenheid bied panoramiese, Sien Meer
8 Thundertree

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2100 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
8 Thundertree is 'n selfsorghuis in die buurt Noorsekloof in Jeffreysbaai. Die huis is naby waterwurms en 'n kruidenierswarewinkel. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan een en suite is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Sien Meer
Modern Self Catering House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2000 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Modern Self Catering House is in Jeffreysbaai geleë. Dié pragtige kusdorp in die Oos-Kaap is ook bekend as J-Bay en is sowat 'n uur se ry van Port Elizabeth af. Die gewilde branderplankry-bestemming spog met besienswaardighede, ongerepte strande en die Sien Meer
Jaybay House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 478 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Jeffreysbaai is 'n wonderlike bestemming wat ook al jou belangstelling is. Dit is aan die begin van die skilderagtige Tuinroete en daar is 'n aantal wildplase naby, wat uitstekende wildritte 'n moet maak vir enige besoeker.
Surfpoint 9

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 850 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai, 200 m van die strand af. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer.
Marina Martinique 1152

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 275 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Marina Martinique 1152 is 'n ruim selfsorghuis aan die waterfront in die Marina Martinique geleë en het slaapplek vir 8 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en Sien Meer
Bay Cove Inn

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 325 per person
  • Kapasiteit: 22
-
Welkom aan boord ons "skip", die Bay Cove Inn. Ons is vasgemeer in Jeffreysbaai wat terloops ook die beginpunt is van die pragtige Tuinroete. Ons is in die hoofstraat van Jeffreys, genaamd Da Gama-straat, net 150 m vanaf Albatros-strand. Ons Sien Meer
Dio Dell ‘Amore

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 510 per unit
  • Kapasiteit: 15
-
Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die oorvloedige elegansie van Toskane en is aan die oewer van die Kabeljousriviermond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë. Hierdie vyfster-gastehuis is 'n rustige wegbreekplekkie wat in die smaak van oordeelkundige reisigers en sakelui sal val.

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


satelliet-tv op versoek bed en ontbyt akkommodasie in jeffreysbaai | satelliet-tv op versoek akkommodasie jeffreysbaai | jeffreysbaai satelliet-tv op versoek b&b akkommodasie | satelliet-tv op versoek woonstelle in jeffreysbaai | satelliet-tv op versoek hotelle in jeffreysbaai | satelliet-tv op versoek hotelle jeffreysbaai | jeffreysbaai satelliet-tv op versoek huur akkommodasie | jeffreysbaai bekostigbare satelliet-tv op versoek akkommodasie | jeffreysbaai satelliet-tv op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | jeffreysbaai goedkoop satelliet-tv op versoek akkommodasie | jeffreysbaai satelliet-tv op versoek vakansie akkommodasie | jeffreysbaai satelliet-tv op versoek kort termyn akkommodasie | jeffreysbaai satelliet-tv op versoek akkommodasie